Polisiewoordvoerder lt.-kol. Thabo Covane sê die polisie het agterdogtig geraak toe die betrokke “Kersvader” se klante wat ...
A Wazdan van stapel gestuur die Kersvader se Geskenkwaansin™, 'n 5-wiel, 20-betaallyn-gleuf met 'n feestelike wintertema. Die wintertema-speletjie bevat 'n verskeidenheid boerpotte en dinamiese ...
TOE die uwe moes besluit wat om te skryf vir die laaste uitgawe van die Fever voor Kersfees, was dit moeilik weens die onbeskikbaarheid van sommige nuusmakers en die verkorte spertye van die koerant.
“BENDEGEWELD is ’n verskriklike realiteit en iets waarteen ons daagliks met alle krag stry.” Só sê Anroux Marais, provinsiale minister van Polisietoesig en Gemeenskapsveiligheid. Son het uitgereik na ...
Soos die jaar tot 'n einde kom, vestig handelaars hul aandag op die Kersvader-oplewing, 'n tydperk wat bekend is vir die lewering van bestendige markwinste. Maar wat dryf hierdie jaarlikse verskynsel, ...
GEORGE NUUS - Hierdie is my kinders, ek wil seker maak hulle kry iets lekkers vir Kersfees! So het Jacobus Gertse, 'n gemeenskapsleier van Proteapark gesê, met sy inisiatief om 215 lekkergoedpakkies ...
Kersvader bring dié feesseisoen die Kersgees met sy Advent-kalender. Die kalender is propvol daaglikse verrassings en ongelooflike pryse ter waarde van N$100 000 en vanaf 2 tot 24 Desember staan jy ...
Klein Charl was self aangetrek soos 'n Elf tydens Kersvader en sy Elf se besoek. Foto's verskaf deur J.F van der Merwe en geplaas met goedkeuring van die ouers. VAALPARK. – As kind was daar darem niks ...
Die grootste Kersvader ter wêreld het in Águeda aangekom as deel van die 'Águeda é Natal'-inisiatief wat nou tot 7 Januarie sal duur. Voordat die Kersligte aangeskakel het, het 'n Kersparade die skare ...
Niemand kon vir haar antwoorde gee oor of Kersvader bestaan of nie, toe besluit ’n laerskoolmeisie van Rhode Island in Amerika om professionele hulp in te roep. Die Cumberland-polisie van Rhode Island ...
Die Cumberland-polisiestasie in Rhode Island in die Verenigde State het 'n ongewone versoek ontvang: om 'n DNS-toets op 'n halfgeëte koekie te doen om te bewys dat Kersvader wel bestaan. 'n ...