’n Groep hoogs bedreigde swartrenosters word tot 6 Maart beskerm om vreedsaam deur die bewaringsgebiede – Sorris Sorris, Uibasen Twyfelfontein en Doro !Nawas – te loop.
Bekend vir haar veelsydigheid en egtheid, is Diana Master nie ’n vreemdeling vir NTV-kykers nie – veral nie nadat sy verlede jaar met die NTV-toekennings vir Aanbieder van ...
C.S. Lewis het gesê: “We read to know we’re not alone.”Boeke is die vinnigste manier om uit vandag te ontvlug. Vat nou maar die immergroen liefdesroman of ...
The second round of Cricket Namibia's one-day premier league will continue on Saturday with two matches in Windhoek.In the morning, the title holders APS Wanderers and ...
Onderwysers en leerlinge by ’n skool op Rundu sê hul klagtes oor die onhigiëniese en gevaarlike toestande by hul skool se toiletgeriewe het tot dusver dadels van ...
December saw Paladin’s Langer Heinrich mine reach record production figures since its restart in March 2024, following a lengthy care and maintenance period. Ramp up ...
The Namibia Building Workers Pension Fund (NBWPF) has announced significant progress in its operations over the past year. With strategic reforms and a steadfast commitment to ...
Die welbekende mediese dokter en kampvegter vir seksuele en reproduktiewe gesondheid, dr. Esperance Luvindao, verduidelik dat vroue in Kavango met beperkte toegang tot ...
Nuusredaksie – Gholf-entoesiaste word uitgenooi om deel te neem aan die eerste jaarlikse Ace Charity-gholfdag, ’n opwindende geleentheid om fondse vir die African ...
Die stigter van die Opleidingsinstituut vir Koperblaasinstrumente (BITI), Moses Seibeb, vier volgende week sy 70ste verjaardag.Seibeb was destyds ’n lid van die Namibiese ...
Hoewel die publisering van die nuut voorgestelde wet op huwelike in die Staatskoerant ’n storm in die sosiale media ontketen het, verduidelik die uitvoerende direkteur ...
STEEDS AAN DIE GANG• Die Unam-graduandi se kunsuitstalling kan tot 1 Februarie by die Nasionale Kunsgalery besigtig word. DONDERDAG, 30 JANUARIE• 20:00 – Breaking ...