“Ek kan nie meer so aangaan nie. As ek nie so ’n lafaard is nie, sou ek seker al selfmoord gepleeg het, maar ek kan nie. Ek moet net blyplek en werk kry,” het hy moedeloos gesê. Hy bly tans in bosse ...