Die talentvolle Theo Nel (30) van Mountain View in Pretoria het die grendeltydperk as geleentheid gebruik om met sy nuutste musiek en videos kop bo skouers uit te blink. Die sanger is verlig dat die ...